Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Donker Lag 'n slag Voortrekker -58 minutes ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -11 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -21 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -21 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago

Wat is daai nood items ?

Secunda
Submitted by Sleep nou on

Ek glo die draad sal ander soos ek ook help voorberei vir lang kamp innie bos of waar ook al waar daar nie krag of beskawing is nie, so wat is daai basiese nood items wat jy moet he om n hond uit n bos te kamp hoor van julle frown

Brits

Wessel Strydom

Tue, 28/03/2023 - 10:30

Hello Chris S

Indien die lug se temperatuur daal, sal jou banddruk in dieselfde verhouding afneem.

Onthou net om die temperaure as Kelvin te neem vir die sommetjie. Dus as jou koue temperatuur 25C is, en jou warm lug temperatuur was byvoorbeeld 35C, dan sal die koue banddruk 'n faktor 0.97 laer wees as die warm gemete druk.

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 28/03/2023 - 11:53

Sien die twee op Takealot

Takealot

Takealot

Takealot

Takealot

Die onderste een is maar R39.00 meer, maar ek dink dit is die geld werd, ek pomp die bande soos volg

Kar voor 2.6 bar

Agter 2.8 bar

Karavaan 3.4 bar

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 28/03/2023 - 14:40

Ek het myne as geskenk gekry en by altyd in die ST  Hy het nog altyd gehelp om die bande net effe op te pomp of om die spaar wat half pap is ook op druk te kry, ja hy word ook goed warm maar as geskenk werk hy.  Sien hy lewer oom maar min 30L/min so daai 85L/min gaan baie beter werk. 👍🏻

.

.

.

Mooi in 'n tassie.

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 28/03/2023 - 15:30

.....presies die ene wat ek ook het.

Ek gebruik dit ook om af en toe sommer 'n band wat stadig wind verloor, op te pomp.

Gelukkig nog nooit tydens 'n kampeer uitstappie gebruik nie.

Kampe in die Kalahari Gemsbokpan park het almal pompe by die vulstasies.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 28/03/2023 - 18:17

Sien nou die een, Builders.

Herman jy soek mos 'n 2 sylinder een ?

.

.

Sien hy is ook 85L/min.

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 28/03/2023 - 19:42

Mirrag ou neef Herman

Dijs darem 'n mooi naam vhir vêr in die wereld Kalahari, od ish dit nou Kitty. Agh dish ok mosh nou nie so erg nie.

Wat ish nou die problhem met 'n ou naampie so tjussen vrinne vrae ek. Nee seg ek mos. 

Wat was die park se naam eers?? Kalahari Gemsbokpark dan nie.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus