124307 insette
Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
---|---|---|
Oom Grootwind gaan seker… | DDS (Doen Dit Self) | neef Herman -42 minutes ago |
Franschoek pas | Heuwelsig Franschoek | maurits -1 hour ago |
Franschoekpas | Heuwelsig Franschoek | Wessel Strydom -1 hour ago |
Karoo padstal | Ons 4-maande toer | Wessel Strydom -1 hour ago |
Sien ons moet die… | Heuwelsig Franschoek | Jan Meyer -1 hour ago |
Grootwind... | DDS (Doen Dit Self) | Wessel Strydom -1 hour ago |
Canwilliam Dam 1935
Inanda Dam
Inanda Dam - Hillcrest KZN - 1989 gebou
Katse Dam Lesotho
Katse dam - 1996
Klipvoor Dam
Klipvoor dam - Brits - 1970
Kouga Dam
Kouga Dam - Patensie - 1969
Lady Grey - Oos Kaap
Lady Grey
Midmar Dam
Midmar Dam - Howick - 1965
Mohale Dam Lesotho
Mohale Dam Lesotho - 2002
Nagle Dam
Nagle Dam - Cato Ridge KZN - 1950
Roodeplaat Dam
Roodeplaat Dam - Tswane - 1959
Spioenkop Dam
Spioenkop Dam - berville KZN - 1973
Vanderkloof Dam
Vanderkloof Dam 1977 - ou PK Le Roux Dam
Wagendrift Dam
Wagendrift Dam - Escourt KZN - 1963
Wolwedans Dam
Wolwe dans Dam - Groot Brak Mosselbaai - 1990
Awesome damme!
Dit is baie nice. Dankie Harry.
Woodhead Dam
Woodhead Dam - Kaapstad - 1897
Damme in SA
Baie nice, waar is Gariep en Tzaneen damme ?
Damme SA
Ek sal later nog plaas.
Baie mooi.
Baie mooi fotos, dankie Harry. Veral, interesant dat jy die datums by gesit het. Ek het iewers 'n baie mooi foto van Hartbeespoort dam wat ek hier sal laai sodra ons terug by die huis is.
Dam Foto's
Almal is welkom om foto's hier te plaas van Damme
Hoe meer, hoe beter