Forums
Die nuwe ford bakkie lyk nogal baie goed en is moontlik 'n prakstiese alternatief en goeie toevoeging tot enige huishouding.
Ek begin al hoe meer daaraan dink om dalk vir my ook een te kry? ![]()

Nuwe Ford- Amarok masjiene
Môre mede Ford liefhebbers
Gaan lees gerus op vandag se New24/Life/ Motoring oor die nuwe masjiene wat in PE gebou word.





Oop pyp
Oupa moet sy diesel laat decat en 'n lekker fris oop pyp laat insit!