Dit klink na 'n lekker…
Dit klink na 'n lekker program, Shaun. Ek glo julle, en veral skoonma, gaan dit baie geniet. Verstaan ek reg dat julle dan nie gaan kamp nie oor skoonma sukkel met tent en opblaasbed?
Shaun, wat 'n voorreg om jou…
Shaun, wat 'n voorreg om jou moeder nog te hê, en boonop ook nog met vakansie te kan saam vat. Julle moet dit geniet ou maat, maar, wat van plan verander, kom saam kaap toe😄
Freda dis my eie
Freda dis my eie ma skoonma bly die keer tuis
Yes leeu was net nou die dag by Natalia maar my ma gevra kom ons draai bietjie daar sy was 4 jaar laas by die see ek is regtig bly en bevooreg om my ma saam te kan vat ons kinders skeep ons ouers af did ook maar die gejaagte lewe Johan daai Kaap ding om die draai maar eers weskus dankie Harry ons gaan
Dankie Frik
Dankie Frik kan veral nie wag vir Eiland nie did n puik oord
Nog 3 nagte
Nog drie nagte by die huis dan is dit die mollers van Secunda se maand vakansie kyk ek kan nie meer wag nie
Shaun, julle moeg veilig ry…
Shaun, julle moeg veilig ry en dit geniet.👍
Shaun, ek glo dat hulle dit…
Shaun, ek glo dat hulle dit gaan geniet. Mag julle ook veilig reis.
Hier is dit nou uiteindelik…
Hier is dit nou uiteindelik Shaun. Geniet dit man, lekker!!
Sê vir ma sy moet geduldig…
Sê vir ma sy moet geduldig wees, nog net 2 slapies ![]()
Geniet die tyd saam met jou…
Geniet die tyd saam met jou ma. Dis baie spesiaal.
Julle moet jul vakansie baie…
Julle moet jul vakansie baie geniet. Lekker ![]()





Hi Shaun, ek hoop jy besef…
Hi Shaun, ek hoop jy besef hoe verskriklik bevoorreg jy is om jou ma saam op vakansie te vat. Ek wens ek kon dit nog doen, my ouers ongelukkig oorlede. Een van my vriende het altyd sy skoonma saam gevat as hulle gaan kamp, dan hoef hy haar nie totsiens te soen nie....nee ek speel, dit het regtig gebeur. Sy het In die "add a room" geslaap en het altyd lekker gesels, maar sy is ongelukkig ook al oorlede.
Dit klink so lekker. Plaas asb baie fotos vir ons, nou dat ek daaraan dink, was jy nie noudie dag by Natalia nie?