6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Swadini loshande Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Ek neig om te verskil Forever Swadini of ATKV… Chris Boucher -4 years ago
Eiland Spa Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Eiland / Swadini Forever Swadini of ATKV… Servaas -4 years ago
Gou n ander oord ook bespreek Forever Swadini of ATKV… Josef Willem -4 years ago
Tshipise ... Forever Swadini of ATKV… Willem Brits -4 years ago

Wat is julle gevoel oor sleepwa of boot agter karavaan

Alberton
Submitted by ski on
Forums

Ek het besluit dis tyd vir hak agter op wa om weer sleepwa saam te vat. Voor ons nou gaan en se dit is onewettig onthou dit is en ek is binne al die wettige lyne. hier is my voordele en nadele

Nadele

Sukkel om parkering te kry as jy in dorp stop.(my wa en Bakkie reeds te lank so nie regtig groot problem)

Sukkel om agteruit te stoot. met kamera agterop wel moontlik van net bietjie ofening

Voordele

My wa is leeg binne behalwe vir klere en kos in yskas en koskaste

Al die tente en pale in sleepwa

Kinders se matrasse en strechers en alles in sleepwa

exstra vrieskas in sleepwa

as ek af getrek word by weeg brug is my gewig versprei tussen dre goed

my karavaan is reg vir oorslaap. Kan ek net jacks afdraai en inklim en slap.

by kamp het ek bereplek vir alles wat ek will toe maak in aand

 

Ek het al baie jare so gesleep papwiel gehad op sleepwa en selfs n swaai op getel. 

 

Vaalpark

Johann L

Sun, 09/06/2019 - 08:01

Leeu, ons vat ons dogter en haar gesin saam Pretoriuskop toe volgende week, en ek het 'n MPV sleepvoertuig.

Ons gaan vier volwassenes en twee klein kindertjies wees, een nog op die doeke, so my karavaan gaan nie lyk soos ek verkies nie, te min plek in die Sedona.  As ek die maag gehad het, het ek 'n sleepwaentjie gehaak😅

0

Ek het n slegte ding oor goed wat in my wa staan en nie in kaste is nie. Die ding met sleepwa is dat ek net my klere en kos in kombuiskas in wa dra. Die res alles in sleepwa daar staan niks in wa rond nie. Stoele kinders se tente en matrasse en sakke alles in sleepwa. Op die oomblil as ons weg gaan le alles los in my wa wn agter op bakkie. Dan by kamp gebruik ek doe sleepwa as my stoor kamer vir alles wat gebere moet word in die aand. As ins aleen in kamp is bere ek tot my stoele want die mense sal dit ook probeur steel.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus