Ek sit die draad maar hier onder sleepgoed.
Was vandag by die skou gewees.
Moet sê daar was mooi goed gewees. ![]()
Maar daar was oog goed wat my geensins opgewonde gemaak het nie ![]()
Wie was ook daar (wag tot Sondag)
Ek kan nie daar
Ek wil ook daar wees maar ja julle moet geniet Willem as jy weer draai neem asb paar fotos van RTT tente ek wonder of Howling moon , tentco , Eazy awn en Ecgo hulle RTT op skou het
Woonwa Deur
Nou dat ons van 2007 gewoond geraak het met die vaste dak se groot deur sukkel ek met die pop-up's se klein deure.
Lyk my, niemand het fotos…
Lyk my, niemand het fotos geneem nie?
Onindrukwekkend???
Middag vriende
As ek so kyk na die gebrek aan insette, lei ek af;
1] dat weinig van die lede die skou bygewoon het
2] dat die wat bygewoon het, nie be-indruk was met wat uitgestal was nie
3] of dat die produkte wat uitgestal was, alreeds ounuus is.
Groete
gave it a skip
If the last show was anything to go by, I missed NOTHING
NOTHING I need,
NOTHING new and innovative,
NOTHING that was value for money, Including the entrance fee
NOTHING that was worth knowing about
NOTHING different.....
Ek by werk gewees
Het skou gemis was by werk ook oor die naweek sal dit graag wou bywoon





Gaan kyk na dié op fb. …
Gaan kyk na dié op fb.
Exclusive