Forums
Jurgens XT 140 te koop . 2013 . R70000.Pragtige toestand. Was nog nooit in die bos , net gewone kamp plekke. Dis my seun s,n . Die wa is nou in Hermanus, hy het n jaar terug soontoe getrek en gebruik nie meer die wa nie. Kontak Juan , 071 365 6256. Die wa is pragtig opgepas en in uitstekende toestand. Ek dink dit is n belaglike lae prys.





Jurgens XT 140 te koop
Ek moet by sit , dat van die Tentco vol tent wat rondom kom plus al die ekstras wat saam kom is net 19 maande oud en net twee keer gebruik. Die wa is volledig jy haak hom net vat jou klere en jou groceries en gaan kamp,eetgerei potte alles ingesluit. hy moet ongelukkig verkoop ,covid het sy inkomste bietjie seergemaak.





Goeie prys Chris
Vir daai prys gaan hy vining verkoop ek het my XT140 vir R75000 verkoop