Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -3 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -3 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -4 hours ago

Jurgens xt 140 te koop.

Florauna, Pretoria
Submitted by chris dupreez on
Forums

Jurgens XT 140 te koop . 2013 . R70000.Pragtige toestand. Was nog nooit in die bos , net gewone kamp plekke. Dis my seun s,n . Die wa is nou in Hermanus, hy het n jaar terug soontoe getrek en gebruik nie meer die wa nie. Kontak Juan , 071 365 6256. Die wa is pragtig opgepas en in uitstekende toestand. Ek dink dit is n belaglike lae prys.

.

.

.

.

.

Ek moet by sit , dat van die Tentco vol tent wat rondom kom plus al die ekstras wat saam kom is net 19 maande oud en net twee keer gebruik. Die wa is volledig jy haak hom net vat jou klere en jou groceries en gaan kamp,eetgerei potte alles ingesluit. hy moet ongelukkig verkoop ,covid het sy inkomste bietjie seergemaak.

0
Worcester

Wildehont

Thu, 22/10/2020 - 08:19

Ai, dis jammer dat hy moet verkoop. Lyk regtig na ‘n lekker waentjie en die vol tent is ‘n bonus. Ek het die advertensie vir vriende aangestuur. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus