6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 minutes ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -3 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -9 hours ago

Ek dink......... Hier Tom Tat.....

Jozie
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Lees nou net.....

Blykbaar is "die idioot met n' hoed" n "vinger" moes kies toe hy ook n koppie tee by die belasting betaaler's se pad-lanks stallitjie "Nkandla" in KZN wou he.....angry

Wat nou?

Middag Warren

Ek lees tussen die letters wat jy skryf, en myne in die titel staan ook nie vir 'n nuwe kerk se afkorting nie.

Die teedrinkers span saam vir 'n aanslag op ons regstelsel, en die rede is mos duidelik.

Groete 

0
Worcester

Wildehont

Thu, 18/02/2021 - 13:01

Lees hierdie skrikwekkende artikel. Zuma was ‘n vulletjie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus