Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -6 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -7 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -9 hours ago

Brandstof prys styging

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Branstof prys verahder Woensdag 3 Mei 2017.

Petrol Reef Coast Unleaded LRP Unleaded LRP 93 95 93 93 95 95 03 May 2017 1357 1379 1357 1318 1330 1330 05 April 2017 1308 1330 1308 1269 1281 1281

 

Diesel Reef Coast   New   New 0.05% 0.01% 0.05% 0.01% 03 May 2017 1181 1186 1142 1147
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 28/04/2017 - 14:45

'n Tenk diesel gaan maar gou as jy wil rondry met 'n kampery.   Al jou sakgeld 2m()erngon, kan nie eers meer gaan uiteet nie!  cryingangry

0

Freda, die blikskottels my ook effe onkant betrap!!!, Ek het gehoop om darem goedkoper te kon ry af ondertoe, maar toe gebeur dit. Ek gooi net hier by ons plaaslke ko-operasie se vulstasie in, darem so 45 sent goedkoper as die ander Engen stasies, maar BAIE goedkoper as die vulstasies langs die grootpaaie!!

Wyl julle bu Dibiki is, as jy Hartenbos toe ry, ek dink dis pad langs snelweg?, is daar onder andere 'n Shell, ek dink, hulle pryse is BAIE LAER as die vulstasies elders, soos bv George, en dieper in Mosselbaai in.

Ek het laaskeer daar volgemaak, en as ek net 15liter spaar gehad het, kon ek tot in Klerksdorp ry!!! (met vorige kar) Met huidige een sal ek probeer stadiger ry!!!, en maar liewer oorslaap in Victoria Wes, sal nie meer deurry nie.

Johann. jy moet kyk  by julle rond vir so 'n ko-operasie tipe plek, normaalweg Engen, en dis NIE gemors diesel nie. Ek het met vorige kar op die 500ppm? gery, maar huidige een met die 50ppm. 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 28/04/2017 - 15:20

Ja my ou petrol Pajerotjie is juis so dors, 5.5 k per litre solo en so 4.5 as ek sleep.

Ek onthou nog toe petrol 4.5 cent per litre was in die laat sestigs, en toe het ons net so gekla, ek sien nooit dat mense minder ry nie?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 20/02/2020 - 08:35

Petrol kan tot 20c afkom en diese tot so 40 c dit sal verseker help

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 20/02/2020 - 08:51

Ai dit is regtig slegte nuus!!

Ek is maar skrikerig vir die goedkoop brandstof, altyd geleer dat goedkoop is duur koop, sal maar vandag my trokkie vol maak.

0

Ek sal maar van daai cheap diesel neem dankie.

Dit is n R 132 besparing op my diesel rekening per maand.

Tops het nou n special op Riekie Louw vir R 135 vir 750 mil met ys.

Volgende maand kan ek weer n parry organise met regte egte drank, sal vra dat gaste Coke bring!!

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 29/06/2020 - 12:54

Ek het laas petrol in die Ford gegooi om te gaan kamp, 4 Maart teen R15.52 / L.

Vandag weer vol gemaak voor die brandstof styging,
29 Junie, 44 L teen R13.20 / L.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Tue, 29/03/2022 - 22:29

Vandag weer vol gemaak voor die brandstof styging,
29 Junie, 44 L teen R13.20 / L.

Willem se plasing hier bo was minder as twee jaar gelede. Klink my ons is oppad na R10/l meer as wat hy toe betaal het. Vandag op RSG het 'n ekonoom die mening uitgespreek dat diesel gaan styg met R3/l. My beraming van R25/l vir ons Julie wildtuin toer begin heeltemal te min lyk.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 30/03/2022 - 08:47

..............by R24  per liter per, maar my kop werk soos 'n volstruis s'n.  As die JSE se algemene indeks daal, kyk ek nie na my aandele-portefeulje nie, maar as die index styg, druk ek my portefeulje uit en bekyk met genoegdoening daarna !  So ook met die brandstofprys  -  ek glo net die voorspellers wat nie hoër as R24 voorspel nie !

Dis nou wat ek noem positiewe denke !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus