Forums
Koos en Piet gaan die eerste keer kerk toe,
Koos: Dis regtig n wonderlike plek die
Piet: Hoe so ?
Koos: Kyk al die baie vrouens wat hier sit , en nie een praat n woord nie.![]()
Monde gesnoer
Ja, dit is seker nie altyd maklik vir hulle om stil te bly nie. Wens seker soms hul kan kommentaar lewer.![]()
Ek het nou op alle onderwerpe ingegaan en die raakgesien. Ek het dit nie na plasing gesien nie.





Ja wraggies, nooit so daarna…
Ja wraggies, nooit so daarna op gelet nie.???