6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -4 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

Maroelamedia

Irene
Submitted by Grootwind on
Forums

Enigiemand wat ook sukkel om Maroelamedia oop te maak? Lyk of daar fout is as mens daarop kliek, iets soos Checking if the connection is safe, daarna 'n boodskap dat Maroelamedia van lyn af is?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 02/02/2023 - 20:00

Ek het nou gou gekyk en hier is wat ek gekry het.

.

Toe volg dié een.

.

Gedink hy werk maar spoedig kom dié een op.

.

So ja dit lyk of hy af is.  Ek kry daagliks so klomp punte per e-pos wat ek dan na kyk, nie eintlik dierek op hulpe web in gegaan nie.

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 02/02/2023 - 20:05

Naand vriende

Ek kry ook net die boodskap soos Willem hierbo getoon het.

Dalk het die rooi keppies die drade geknip.laugh

0
Irene

Grootwind

Wed, 08/02/2023 - 16:53

Maroelamedia weereens van lyn af. Verstaan die vorige keer was 'n groot kuberaanval op hulle diensverskaffer wat ook baie ander organisasies getref het. Vanaf omtrent middag vandag is Maroela weer van lyn af. Sien ook pas dat byna almal wat deur SITA (die staat se IT mpy, was in die ou dae bekend as Infoplan) bedien word se internet diens ook van lyn af is, blykbaar agv infrastruktuur vandalisme (sabotasie?) naby Tembisa....impak hiervan is dat baie mense nei hulle voorafbetaalde elektrisiteit kan hernu/betaal nie, veral die groot metro's soos Jhb, Tshwane en Ekuruleni word geraak. Die land is regtig besig om in duie te stort...

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 08/02/2023 - 16:57

Ag my vriend, moenie nou mismoedig word nie. Môreaand word die goeie opbeurende nuus meegedeel. Alles sal mos vanself regkom.devil

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus