6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -29 minutes ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -41 minutes ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -57 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago

Lekker nuuskierig

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Weet iemand dalk wat presies aangaan by Tygerberg Karavane. Gaan hulle permanent sluit of is sake hangende. Ek sien Servaas is bedrywig op die forum. Ek dink hy moet vir ons n lekker Country CD laai. Groete Maurits

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 17/04/2023 - 20:20

.................Tygerberg Karavane is voorlopig gelikwideer vanweë bedrog en hulle is permanent gesluit. Voorlopige berigte is dat hulle heelwat "consignment stock" namens eienaars verkoop het sonder om die eienaars te betaal.  King Cars het nou die perseel oorgeneem.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus