Forums
Weet iemand dalk wat presies aangaan by Tygerberg Karavane. Gaan hulle permanent sluit of is sake hangende. Ek sien Servaas is bedrywig op die forum. Ek dink hy moet vir ons n lekker Country CD laai. Groete Maurits
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Hennie Botha | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -50 minutes ago |
| Privaat boodskap | Forum Herstel en terugvoering | Geert -2 hours ago |
| Plaveisel | Olifants River Lodge | Geert -4 hours ago |
| vars terugvoer?? | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -9 hours ago |
| 7 Oktober | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -10 hours ago |
| Dis erg! | Kgalagadi Oktober 2026 | Rona du Plessis -10 hours ago |
Weet iemand dalk wat presies aangaan by Tygerberg Karavane. Gaan hulle permanent sluit of is sake hangende. Ek sien Servaas is bedrywig op die forum. Ek dink hy moet vir ons n lekker Country CD laai. Groete Maurits
Maurits................
.................Tygerberg Karavane is voorlopig gelikwideer vanweë bedrog en hulle is permanent gesluit. Voorlopige berigte is dat hulle heelwat "consignment stock" namens eienaars verkoop het sonder om die eienaars te betaal. King Cars het nou die perseel oorgeneem.