Die ietwat stout grappie het ek vanoggend op die komedie kanaal gesien:
Twee mooi jong meisies sit op 'n bankie in 'n park. 'n Ou oom kom nader en oorhandig 'n buisie aan die een meisie.
"This toothpaste has a very funny taste. My eyes are too bad to read the expiry date, could you please check it for me?"
Die meisie kyk na die buisie en sê ewe verleë vir die omie dit is nie tandepasta nie, dit is room vir aambeie. Waarop die omie baie verbaas antwoord:
"So that is why my fart has been smelling like peppermints lately."
Hahaha - niks fout met die…
Hahahah - niks fout met die oom se reuk sintuig nie! Ek dink wel hy het senuwees op sy foefenjol vel wat nie meer so goed werk nie. (ek was in die army, en weet baie goed dat tandepaste nogal 'n sensitiewe gevoel kan veroorsaak as dit reg toegepas word.
Nou worry ek oor ou Voorie,…
Nou worry ek oor ou Voorie, vir watse ondenkbare rede sou jy nou daar wou tandepasta smeer???????





Lekker lag ek nou!…
Lekker lag ek nou!
Laat my dink aan 'n ander een............
Wat het met die blond gebuir wat nie die verskil tussen "putty" en vaseline geken het nie, haar ruite het uitgeval!