Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -12 minutes ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -49 minutes ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -58 minutes ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -1 hour ago
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Pad Umfula Johann L -2 hours ago

Gebruik die regte buisie......

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Die ietwat stout grappie het ek vanoggend op die komedie kanaal gesien:

Twee mooi jong meisies sit op 'n bankie in 'n park.  'n Ou oom kom nader en oorhandig 'n buisie aan die een meisie.

"This toothpaste has a very funny taste.   My eyes are too bad to read the expiry date, could you please check it for me?"

Die meisie kyk na die buisie en sê ewe verleë vir die omie dit is nie tandepasta nie, dit is room vir aambeie.  Waarop die omie baie verbaas antwoord:

"So that is why my fart has been smelling like peppermints lately."

 

 

Waar my wa staan

Arie

Wed, 17/05/2017 - 13:57

Lekker lag ek nou!

Laat my dink aan 'n ander een............

Wat het met die blond gebuir wat nie die verskil tussen "putty" en vaseline geken het nie, haar ruite het uitgeval!

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 17/05/2017 - 14:20

Hahahah -  niks fout met die oom se  reuk sintuig nie!   Ek dink wel hy het senuwees op sy foefenjol vel wat nie meer so goed werk nie.  (ek was in die army, en weet baie goed dat tandepaste nogal 'n sensitiewe gevoel kan veroorsaak as dit reg toegepas word.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus