Forums
Daai mannetjie
Daai mannetjie moet oor die skoot getrek word, duidelik leer sy ouers wiskunde vir hom byvêre verkeerd.
Al gehoor van ń Nissan X-Trail wat ń Toyota Prado moes "Jump Start" by Eastco Parys????![]()
Gelukkig of ongelukkig ry ek…
Gelukkig of ongelukkig ry ek nie Toyota nie, maar moet eerlik wees so ou dubbel kajuit Hilux sou gaaf gewees het.
Ek het nie regtig voorkeure by bakkies nie, behalwe Isuzu, want ek weet daai lorries is "kannie dood".
Bevestig my vermoede dat Toy…
Bevestig my vermoede dat Toy ouens se wiskundige skills uiters verdag is ![]()
Daai laaitie
Daai laaitie gaan nog groot hoogtes in sy lewe bereik en jy kan sommer sien sy kop is reg opgeskroef.
Doen so voort boeta!!![]()
Oom Moewiese Wind, ek stem…
Oom Moewiese Wind, ek stem saam met jou!





4x4
Johann L baie oulik maar ek stem nie saam met daai 4x4=Toyota nie .Dit moet lees 4x4x far =Land Rover