Vra ek vir Petra wat het geword van al die grocery geld wat ek jou gee, se sy draai dwars en kyk in die spiel?
Ek stem Johann. Petra loop…
Ek stem Johann. Petra loop omtrent deur onder Arie. Die forum se Gatiep en Meraai... ![]()
Gatiep en Meraai sit heel…
Gatiep en Meraai sit heel kaalbas daar onder by Kaapunt tussen die rotse.
Capy kom daar verby en sien dat Gatiep Meraai se linkerbors in sy oor het, vra hy "Nou Gatiep wat maak djulle nou?" Waarop Gatiep antwoord "Nei man ek luister die FM pie"
Capy se "Maar dit lyk lekker kan ek saam luister?"
Gatiep "Ja man daar is mos nog 'n bors!" Lyk nie of Meraai enige segenskap oor haar borste het nie?
Capy " Hey ek hoor dan niks nie?"
Gatiep " Hy man djy is mos nog ie ingepluk nie!"
...'n ander een van Gatiep en Maraai..........
Gatiep kyk so na Maraai en sê : "Jinne Maraai, maar jy het darem lelike spatare op jou bene ". Maraai antwoord : " Issie man Gatiep, wat weet jy, dit is g'n spatare nie, dit is drade na die hot plate !"





LMGA Arie, soos elders gesê,…
LMGA Arie, soos elders gesê, ek dink nie Petra lees hier nie, nee o blikkies, Arie, mens se lag spiere kan net soveel vat.