Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -6 minutes ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -20 minutes ago
5.6kg Umfula Johann L -2 hours ago
Bo Umfula Johann L -2 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Grocery geld

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Vra ek vir Petra wat het geword van al die grocery geld wat ek jou gee, se sy draai dwars en kyk in die spiel?

Waar my wa staan

Arie

Wed, 21/06/2017 - 12:05

Gatiep en Meraai sit heel kaalbas daar onder by Kaapunt tussen die rotse.

Capy kom daar verby en sien dat Gatiep Meraai se linkerbors in sy oor het, vra hy "Nou Gatiep wat maak djulle nou?" Waarop Gatiep antwoord "Nei man ek luister die FM pie"

Capy se "Maar dit lyk lekker kan ek saam luister?"

Gatiep "Ja man daar is mos nog 'n bors!" Lyk nie of Meraai enige segenskap oor haar borste het nie?

Capy " Hey ek hoor dan niks nie?"

Gatiep " Hy man djy is mos nog ie ingepluk nie!"

 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 21/06/2017 - 16:28

Gatiep kyk so na Maraai en sê : "Jinne Maraai, maar jy het darem lelike spatare op jou bene ".  Maraai antwoord : " Issie man Gatiep, wat weet jy, dit is g'n spatare nie, dit is drade na die hot plate !"

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 21/06/2017 - 19:34

Arie ja jy gaan met n kruiwa geld in winkel kom met twee sakkies uit

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus