Forums
Nee, ek verlaat nie die lekker forum nie, my kinders en kleinkinders is voltallig onder my dak, en ek kry min tyd vir iets anders as speel met die kosbare kleingoed.
Sê net nou vir my jongste dogter, daar is nog pkek in my hart vir nog so paar.





Ek het nou die dag daaraan…
Ek het nou die dag daaraan gedink, jy is stil omdat die kinders daar is. Ek is so bly vir jou Johann, geniet die ou goedjies terdeë terwyl hulle by jou is.