Forums
Lees ek van die mense wat deesdae so stress en panic .dink ek nou by myself weet die manne wat dit eintlik is
STRESS is wanneer jy by die huis kom en jou meisie se sy is swanger
Panic is wanneer jy by die werk kom en die sekretarese se sy is swanger ![]()





Spanning
Depressie is wanneer jy die dag vir Vroulief van Stress en Panic se glipsies moet vertel.