Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -14 minutes ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -39 minutes ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -53 minutes ago
5.6kg Umfula Johann L -3 hours ago
Bo Umfula Johann L -3 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Watervalle in SA

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Watervalle is vir my soos bronne van lewe in moeder natuur, en aangesien dit vandag vrouedag is wil ek die skoonheid , bron van lewe en krag van vrouens assosieer met watervalle:

Ek begin met 'n paar wat ek self al besoek het:

39 Seps  Hogsback:

22 meters / Thyume river / Hogsback

Image result for 39 steps hogsback waterfall

Mac-Mac valle in Sabie:

65 meter / Mac-Mac rivier

Image result for mac mac waterfall

Centurion

Voortrekker

Wed, 09/08/2017 - 08:27

Waterfall Bluff Transkei -   Ek ken hierdie een baie persoonlik aangesien ek in die grot net langs onder die val gebly het vir 3 dae.

Image result for waterfall bluff waterval transkei

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 09/08/2017 - 09:11

Magaliesberg / Wonderboom waterval

Hierdie een behoort almal wat in of naby Pretoria  woon baie goed te ken.  Dit is soos mens deur die poort na wonderboom toe ry aan die regterkant en is deul van die Wonderboom Natuureservaat.

Image result for wonderboom waterfall

picture of Waterfall in Magaliesberg

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 09/08/2017 - 09:51

Hierdie een is in die Walter Sisulu Botaniese tuine in Randburg.  Dit is 'n puik plek vir 'n dag piekniek, baie skoon en baie veilig!

Image result for witpoortjie falls

Image result for witpoortjie falls

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Sun, 13/08/2017 - 18:26

Daai wat so in die see val, soos by die Transkei lyk altyd vir my so mooi. Dink daar is meer as een van hulle daar, soos deur Anton gewys

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus