Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -3 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -6 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -17 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Bosveld

Gryswater

Thu, 31/08/2017 - 12:47

Dit is nog glad nie naweek nie, maar ons is amper daar!

Ek hoop ons gaan weer 'n klompie mense wees wat saam gaan inskakel en luister hoe Noddy die oordromme prikkel!

Laas Saterdag aand was die musiek en geselskap heerlik.  Wie gaan kom inskakel komende Saterdag aand tussen 6 - 8 pm?

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 02/09/2017 - 16:59

Ons gaan binnekort ons kampvuur aansteek hier langs die viswaters en dan inskakel vir 'n bietjie Saterdagaand boere  -trance

v

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 02/09/2017 - 18:56

Noddy, dankie vir die lekker luister.

Voorie, julle moet die braai en visvang geniet.

Dankie Deon,  nice liedjie.

Willem julle moet Wijan se verjaardag geniet,  hoop hy gaan 'n mooi jaar in.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 10/09/2017 - 09:55

Was by Surette se broer hulle in Brits vir een van die kinders se verjaarsdag braai en 18:00 toe sit ek die Tablet aan so om die kampvuur, lekker geluister.

Dankie Noddy.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus