Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -3 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -3 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -4 hours ago

Weesgerus - deur JaquesR

Centurion
Submitted by JacquesR on
Forums

23 Mrt 2017 "Ons het die afgelope langnaweek by Weesgerus gekamp saam ons vriende. Lekker gewees. Staanplekke soos altyd maar "average", maar die swembadarea pragtig!"

weesgerus

23 Mrt 2017 "Ons het die afgelope langnaweek by Weesgerus gekamp saam ons vriende. Lekker gewees. Staanplekke soos altyd maar "average", maar die swembadarea pragtig!"

FRANS PRETORIUS:

Haai, Jakkie, dankie vir die fotos, nou wag ons vir die STORIES!!!!

Moet sê daai Suzie lyk nogal mooi!!!

JAQUESR:  Dankie julle!    ;-)

Oom Frans, hy is oraait. Maar my oog trek na die nuwe Hilux'e...

LEN LOADER:

Daardie 2005 (12 jaar oue, nes myne) Regal lyk darem spoggerig in die skemer-aand foto van jou !  Dankie vir die mooi fotos wat 'n bewys is van 'n heerlike langnaweek.

Jy kan mos nou uit jou persoonlike ervaring 'n lekker gesels hier aan die gang sit oor die verkoop van jou Swing, die koop en verkoop van boswa nr.1, die koop en verkoop van boswa nr. 2 en die koop van weer 'n karavaan, die Regal.  Jy het nogal sulke mooi bybel name vir die boswaens gehad, was dit nou Genises en Openbaring of is ek nou deurmekaar met verlede Sondag se skriflesing in die kerk ?

FREDA: Mooi foto's Jacques, baie dankie.   Lekker swembadarea wat hulle daar het.   Dit was seker lekker warm, as jy so kyk na al die mense in die water.

JAQUESR: he he Len - ek sal biki so storietjie vertel... 

DUSTY:  Haai Jacques,

Kamp bly maar lekker en dit is ook 'n lekker plek om te kamp
dit is tyd dat ek weer daar 'n draai gaan maak. Was lanklaas by Weesgerus
Dankie vir die fotos

JOHANN L: More Jacques, dankie vir die mooi fotos, Weesgerus is beslis een van my gunsteling oorde.
Besig om 'n Julie kamp daar te reël saam met ons kinders wat van Australia kom kuier, ons kyk na 9 tot 14 Julie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus