Nelson Mandela Brug…
Nelson Mandela Brug
Kruis Johannesburg Park Station se spore.
Voltooi in 2003

Gouritz Rivier Brug…
Gouritz Rivier Brug
Naby Mosselbaai - 30km wes
270m Lank & 61m hoog

Van Stadens Brug…
Van Stadens Brug
Geopen 11 Nov 1971
140m hoog

Foreshore Freeway Bridge…
Foreshore Freeway Bridge
Net in Kaapstad!

Storms Rivier / Paul Sauer…
Storms Rivier / Paul Sauer Brug
120m hoog
geopen 1984


Dankie Anton, miskien net…
Dankie Anton, miskien net die regstel ?
Naby Plettenberg Baai - gebou 1980 - 1938 ![]()
Het iemand dalk 'n foto van…
Het iemand dalk 'n foto van daai brug tussen SA en Namibia?
Ook bekend as die suicide…
Ook bekend as die suicide bridge.
Hier het al baie mense selfmoord gepleeg deur te kom spring, die 1ste daarvan slegs 12 dae na die brug geopen is in 1972.
Death Toll dink ek strek hier om en by 72.
Hier het onlangs, so 5 maande terug ook n jong polisieman sy eie lewe geneem onder die brug (die ou brug onder in die gorge), homself geskiet.
Van Stadens brug
Ja, VW praat natuurlik van die brug as die Suicide Bridge. Dit is ongelooflik hoeveel mense al daar probeer selfmoord pleeg het, behalwe vir die wat dit wel gedoen het.
Gelukkig is daar nou geronde "heinings" op die mure aangebring sodat hulle nie langs die kante kan afspring nie. Daar is al tot kruise en "Jesus loves you" tekens te sien teen die berge.
Ticked off my bucket list
When I toured through SA (From JHB to Port Nolleth to CT up to Richards bay to Alldays & back to JHB) on my Vespa scooter....
Bunjee jumping off this bridge <bloukrans> was on the TODO list....
Well, that one's............ Never ever ever ever going BACK on the TODO list, that's for shure......





Bloukransbrug …
Bloukransbrug
Naby Plettenberg Baai - gebou 1980 - 1983
216m bo bloukrans rivier & 451m lank
View larger map