Ouma Anna se outydse gemmerbier X5
Dankie Noddy

- Read more about Ouma Anna se outydse gemmerbier X5
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 582 views
Dankie Noddy


Dankie Noddy vir die lekker resep!
... en vir die lekker show!
More julle ek het n lekke potyster broodpan met deksel gekoop virrie kamp om brood te bak nou dis hier waar julle inkom deel met my n eenfoudige brood resep wat ek op die kole kan maak wat vir julle werk
Laat loop met daai resep

Petra maak die heerlikste Lenguini Bolognaise, gisteraand weergemaak, maar dit so bietjie oordoen!
Bly toe met amper nog n maaltyd oor, kyk ek toe vroeer daai left over so en wonder wat nou?

'n Hamburger braai is tog heel lekker as jy kamp.

Vir die wat nie Nederlands magtig is nie, Runderlap is 'n lekker stukkie fillet of eintlik enige stuk beenlose bees vleis. Dink aan "Runderpest" 'n hollandse woord wat beteken pes onder beeste.
Ek is nie lief om te sukkel met kos maak nie dus like ek om so eenvoudig moontlik te maak.
Jy benodig;
Ons het nou so ligte ontbytjie gehad, later in die dag gesmul aan 'n paar juicy hamburgers, maar nou kom my liefling ete...... PUDDING of in mooi Afrikaans "Nagereg"
Gedink met die trietsige weer vandag kan ek 'n paar resepte neerpen, maar nee, toe besluit almal wat leef om te kom kuier. Nou al 6 mense hier gehad, maar ek kla nie, lekker om so te kuier!!
Eerstens dink ek dit is baie belangrik dat 'n man so nou en dan sy vrou 'n breekie gee sodat sy net rustig sit en ontspan terwyl jy 'n slag sorg vir kos! soos Petra altyd se, ek nooi altyd die wereld om te kom kuier en eet en sy moet al die werk doen.

Vir die wat nie ingeskakel was Saterdagaand vir die resep nie: