6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Op n ander blad gelees..copy en paste Bestuurderslisensie Geert -1 hour ago
Selfde 'topic'..... Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Piekniek plekke Kruger 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -3 hours ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago

Passop - Deur Speknek

Submitted by Admin on

Ek sien ek is 'n forum leier of iets hier.

Wees verigtig, baie versigtig wat julle hier se.



 

PS Dankie Voortrekker jou tjek is in die pos hehe

 

WILLEWILLEMIEN:  Goed Spekkies. Sal nie my bek te veel rek nie, hoor?

FREDA: Spekkies, ek voorspel jy gaan die regte man wees vir die posisie.   Jy sal ons sommer gou-gou uitsort!   Dit sal baie interessant wees om te sien hoe jy faaaaaiiits stop sit in plaas daarvan om dit net aan te kondig.   Kry vir jou, nou is die skoen aan die ander voet.

CHRIS DUPREEZ:  Uiteindelik, hehehe

JANWILLEM: Jammer dat die blits bokkies nie hierdie keer die pyp kon rook nie, maar nogtans twede gekom. Dit lyk vir my of my span die haaie se tande al langer word, maar die badwater word nou eers getap. Spekkies ek sien dat daar so klomp blou bulle by die slagpale aangekom het sonder sterte !!!

Secunda

Sleep nou

Wed, 10/05/2017 - 11:15

Welkom ou mater ja my span die WP is soos laas maand se pay opgebruik en riting loos

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus