En die wenners van die Weg Ry&Sleep "Wen 'n 12 maande digitale Inskrywing" is.....
Baie dankie Admin en Weg Ry …
Baie dankie Admin en Weg Ry & Sleep, ek is heeltemal "happy" met die lekker prys??
Baie geluk ook Freda en Willem.
Baie geluk aan die wenners
Johann L ek het darem meer van n toespraak verwag van jou om dankie te se vir die prys .Eerstens se baie dankie aan jou ouers sonder hulle was jy nie hier vandag om jou prys te ontvang dan baie dankie aan my vroutjie wat my so onselfsugtig by my gestaan het .
Tic
In my NOPPIES!
Baie, baie dankie!!
Dankie Zigi en Weg Ry & Sleep. Dit is 'n groot geskenk, julle het my dag gemaak! Ek sien dit nie as net een geskenk nie, dit is sommer 12 geskenke.
Dankie, Voortrekker, dat jy dit vir ons moontlik gemaak het.
Wilsur en Johann, daar kry ons drie nou elk 'n lekker Kersgeskenk!
![]()
![]()
![]()
Baie geluk
Baie geluk julle! So lekker vroe kersgeskenk. Ek wen nooooit iets nie!
Ag toemaar
Ag toemaar Lolla jy het darem vir Voortrekker gewen op n Kerk Basaar ![]()
Baie dankie aan Zigi en sy…
Baie dankie aan Zigi en sy span met die Weg Ry & Sleep tydskrifte, dankie ook vir die moontlik maak vir die prys op die Forum Anton.
Dit was sommer my verjaarsdag en kers geskenke in een.
Baie geluk ook aan Freda en Johann met julle geskenke.
En daar word gevra wie is…
En daar word gevra wie is oorgeslaan met die pryse en ou Spekkies steek sy hand op
Ag, siestog, Spekkies. …
Ag, siestog, Spekkies. Volgende keer is dit jou beurt. ![]()
Ai, ek lees nou so lekker…
Ai, ek lees nou so lekker aan my Weg ry & sleep digitale tydskrif, dit is lekker??
Weereens, dankie aan Kampforum.co.za en ook Zigi en die span wat dit moontlik gemaak het. Ons waardeer dit wetklik.
Ek wil graag ook vir Johan Brand spesiaal dankie sê, hy het my "subscription" reg gemaak nadat ek aan gejaag het?
Baie dankie Johan,
Dassie.
Dassie klink dit beter ??
Johann L ek het darem meer van n toespraak verwag van jou om dankie te se vir die prys .Eerstens se baie dankie aan jou ouers sonder hulle was jy nie hier vandag om jou prys te ontvang dan baie dankie aan my vroutjie wat my so onselfsugtig by my gestaan het .
Tic
Weg Ry & Sleep
Ons het reeds hierdie maand se uitgawe gekoop, so ek aktiveer eers begin Januarie. Ek is baie opgewonde daaroor.
Freda, ek hou van die reuk…
Freda, ek hou van die reuk van die gedrukte tydskrif, maar, dit is so gerieflik om dit enige tyd, enige plek op die tablet oop te maak en deur te blaai.
Ek het al so paar gig Wegsleep en C&OL tydskrifte op my tablet, ek sal moet af haal en op die eksterne harde skuif gaan stoor om meer plek te maak.
Baie beter
Dassie klink dit beter ?? Baie beter Johann L as ek my oe toemaak hoor ek die gedruis van die skare hulle hang aan jou lippe ![]()





Wenners
Wilsur
Freda
Johann L
Baie geluk julle. Julle sal elk 'n voucher kode via epos ontvang.
Baie dankie Zigi en die Weg Ry&Sleep span vir hierdie lekker pryse!