Met warren se plan in gedagte het ek begin om my eie weergawe te bou. Ek hou daarvan as iets vir meer as een doel gebruik kan word van daar hierdie plan.
Die basis plaat het ek gemaak dat dit vir n braai ook gebruik kan word. Hier is n paar foto's. Sal hom toets as ek klaar is maar dit lyk vir my op dit wel sal kan werk.
Ek het 12mm Nuts onder aan gesweis waar daar 12mm X 130mm boute in draai om as die pote van die "Braai" te dien.
Aan die onder kant het ke so n raam gemaak van 10mm X 10mm Sqr, bar waarin die Poot van die Hi Lift in pas, soos die van Warren.
Om die gedeelte na die kant toe te dra, het ek 32 X32 Sqr Tube gebruik waar deur n 25 X 25 Sqr Tube skuif waar aan die straps dan kan vas haak.


Die staal plaat is sommer n stuk 2mm afval plaat wat ek al baie lankal bêre vir eendag. Nou is dit eendag...
Kan nie wag
Deon lekke kan nie wag om eind produk te sien gaan groot
Puik Sedge
I'm humbled that somebody finds any idea of mine good enough to copy... A humble thank you for the compliment...
Comment?
Take the plastic insert ferruls out of the ends of the cross-bar and just hook the hooks of the ratchet belt in the end of the square tubing... easy & not fiddly
The wider the base the better the stabilisation, and the very ends of the bar are just that... the widest points.
When you use it as a stabiliser, , I would suggest you build a small mound of sand under the plate, and in the middlish of the braai-pan, so to take the pressure & not bend the bottom of the braai pan.
Use 2 different colours of ratchet straps, once the straps are adjusted so that the beam of the jack is verticle, decide which colour stays that length, and which one you release & tighten..... Unlike writing on the belt with coki, Two colours are easy to see...
When using it as a braai-pan, use 250mm CARRAGE BOLTS as the legs to screw into the 4 nuts.... Looks nicer that M12 hex bolts....
Dankie Warren. Sal nog n…
Dankie Warren. Sal nog n paar veranderings aan bring en die welding moet ook nog klaar gemaak word. Het net eers gebruik wat ek in die workshop gehad het.
Nou toe daars dit, ons…
Nou toe daars dit, ons eerste "high lift all in one braai"??
Baie goeie idee vir die 4x4 mense.





High Lift Braaier! Dis nou …
High Lift Braaier! Dis nou 'n puik idee