Forums
Daar is 31 staanplekke met 16 familie badkamers.
Die rede hoekoem ek die kamp naweek wil wen is ek is nou deur 'n lelike egskeiding met vals beskuldigings en het nou 'n breek nodig om my self weer te vind.
Sterkte vorentoe Janlappies,…
Sterkte vorentoe Janlappies, kyk noord en kamp voort.
Hoop nogal vir jou part, jy wen die een?





Sterkte vorentoe met die…
Sterkte vorentoe met die nuwe pad en mag jy sommer blits vinnig weer op jou voete kom en gatskop! Hopelik by Koro-koro (-: