Wat 'n juweel van 'n park! Lowergroen grasperke, puik ablusiegeriewe, vriendelike personeel, genoeg vir die kinders om te doen, veilige omgewing en goeie sekuriteit en een van die lekkerste warm swembaddens. Die winkel is goed "gestock" en baie billik in vergelyking met van die groter oorde.
Negatief
Swak braai geriewe - pak maar jou opslaan braai in
Hulle adverteer gratis WIFI maar die sein is power to geen seen.
Merry Pebbles Maart 2020

Baie min water punte