Forum Onderwerpe
Algemene Inligting
Resensies
Opgegradeerde badkamers
Die badkamers, opwasgeriewe en waskamer is heeltemal oorgedoen. Hier is ‘n paar foto’s van die mans se kant en die nuwe porta potti leegmaak gerief.





My Gradering
10 uit 10
Kamp Datum
26 Des 2025
Koste
Klomp geld
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Plaveisel
Swembaddens?
See
Winkel?
Ja
Ablusies
5uit 5
Sekuriteit
4uit 5
Vir kinders?
Baie fasiliteite
rolstoelvriendelik
Ja





Puik oord en lekker klein
Sien die skakel hier bo Dwarswegstrandoord resensie en inligting