Swadini Forever Resort

Algemene Inligting

Resensies

Was lank gelede daar, maar dit is pragtige plek. Naby Orpen hek vir bly vor/na 'n KNP besoek.

Lieflike natuurskoon, staproetes, fietsry, Blydedam-bootvaarte, mooi woonwapark.

Ek vermoed die hoofroetes na Swadini oor Lydenburg vanaf N4 raak eintlik onbegaanbaar sleg, 

Ek sal die pad waag om weer die fantastiese natuurskoon onder in Blyde rivier poort te beleef.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Verskeidenheid tipe staanplekke
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Winkel en restaurant
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus