Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -52 minutes ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Ja....die kaal mannetjies Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -1 hour ago
Johann Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Daardie mannetjies wat so… Rock View Lodge Nelspruit Voortrekker -1 hour ago

Die Droogte - deur Dassie

Submitted by Admin on
Forums

So nou met die droogte in die land ry n boer van Noord Wes om na sy lande te gaan kyk .Die oes lyk maar pateties hy sug en draai om ,om weer terug te ry huistoe. Sy landgoed het van die leivore wat veronderstel is om water te lei na die lande maar die le soos verkalkte are in die stof .Net voor hy in die bakkie klim gewaar hy iets in die stof le .Hy stap nader en sien dis n Barber vis wat so le en plof in die stof .Hy kry die vis so jammer hy tel hom op en vat hom saam huistoe .By die huis gekom tap hy die bad vol water en sit die vis in die bad .Heel gelukkig swem die Baber en die ding word so mak maker as n hond .Hy eet honde pebbles en sit saam op die rusbank in die aand as die boer TV kyk .In die aande slaap hy voor die boer se bed op sy eie kombersie .Elke keer as die boer lande toe ry is die Baber saam agter op die bakkie se bak kompleet nes n hond sal maak .

Toe val die groot reen almal is dankbaar vir die reen die boer besluit hy gaan uitry lande toe om te kyk hoe lyk dit daar met die reen .By sy lande gekom loop die leivore lekker sterk .Hy tel die Baber af en die flop so al agter hom aan soos hy loop by die leivoor moet die boer oorspring om aan die anderkant te kom en Baber probber ook maar gly en val in die water .Mense julle sal my nie glo nie daar versuip die Baber

FREDA:  Ha-ha.  Ja, wys net, jy kannie 'n dier uit sy natuurlike habitat neem nie.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus