Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dit sal net n goeie ding Zuma in die hof Segekok -8 years ago
Ek vermoed dat hy net die… Zuma in die hof Dusty -8 years ago
Ek het so 'n paar uitlatings… Zuma in die hof Voortrekker -8 years ago
Gaan belagsting Zuma in die hof Sleep nou -8 years ago
Zumpies het gedreig, los my… Zuma in die hof Johann L -8 years ago
Die wiel het gedraai vir… Zuma in die hof Noel -8 years ago

Kampforum App

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Vir die slim mense wat dalk die idee van 'n Kampforum App (Toep) will toets op tablet of selfoon.  Hier volg eenvoudige instruksies hoe om dit op jou foon of tablet te laai.(Slegs Android)

Stap 1. Kliek die kolletjies regs bo wanneer op die Kampforum Tuisblad oop is in Chrome..

K

2. Beweeg af en vind die opsie om die App op foon of tablet te laai of installeer 

3. Kies die opsie installeer op foon. Dit sal automaties n kortpad na die App op die foon of tablet se tuisblad plaas   Maak die App oop en teken aan.

Die App moet toestemming kry op die foon of tablet se settings om boodskappe te ontvang en om in die agtergrond te hardloop. Agtergrond funksies kan gewoonlik onder battery instellings gekry word en sal die gebruiker instaat stel om boodskappe te ontvang al slaap die foon of al is die App nie oop nie.  Om op te som, die App moet toestemming hé om boodskappe te ontvang en om in die agtergrond te hardloop.

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus