Ons was die naweek by Klipdraai gewees.
Daar is heelwat nuwe krag en water punte aangelê wat dit nou binne bereik van meeste staanplekke plaas.
Hulle gaan glo ook nou begin om staanplekke af te baken en te nommer. Die dame met wie ek gesels het sê dis om te verhoed dat groepe so baie staanplekke opneem.
Daar was byvoorbeeld 'n groep van 4 waens wat maklik 6 of meer staanplekke opgeneem het.
Dit is hoogtyd dat Klipdraai…
Dit is hoogtyd dat Klipdraai daai pad loop?
Dankie vir die terugvoering Stephen.
Ongelukkig kan ons nie. Die…
Ongelukkig kan ons nie. Die seun het SANESA perdry byeenkoms en ons is besig met finale troureëlings vir die 24ste
troureëlings vir die 24ste…
troureëlings vir die 24ste
Het ek erens iets gemis? Wie trou? Jy?![]()
Waar is die troue? Ek en…
Waar is die troue? Ek en Gryswater is hoeka lus vir 'n party
Ja, ongelukkig .... (spot…
Ja, ongelukkig
.... (spot net). Na 13 jaar saam is dit net die regte ding om te doen
Lees ek reg?
Na 13 jaar saam
lees ek reg? Lekkkerrr, julle moet geniet!
Klipdraai in die mark
Klipdraai is in die mark. Dit word begin November per veiling verkoop. Huidige eienaar ervaar ongelukkig n kanker stryd





Dankie vir die terugvoering…
Dankie vir die terugvoering Stephan. (ek hoop jy gaan deurkom Mabalingwe toe 1ste week Mrt ?
)