Forums
Ek het nou 'n SMS van Buffelspoort gekry vir staanplek in die Julie skoolvakansie teen gewone prys.
Het voorlopig bespreek vir 2-9 Julie 20118 en hulle vra my as lid R1,778.00 vir die week.
Nou wonder ek of julle nie sal belang stel in 'n WilSur winter kamp nie ?
Bang vir jou ja …
Bang vir jou ja ![]()
Ek bekyk dit nou en kyk daarna en dink daaroor.
Ongelukkigwerk my vrou dan…
Ongelukkigwerk my vrou dan haar laaste "maand tot maand" by die firma, anders was ons in.
Ek is te ver -dalk in Zim,…
Ek is te ver -dalk in Zim, anders by Moreson - naby Musina?
Het niemand 'n behoefte om…
Het niemand 'n behoefte om die Jullie skoolvakansie te gaan kamp nie ?
Willem ek het altyd 'n…
Willem ek het altyd 'n behoefte om te kamp ![]()
Ek hou....
Ek hou baie van Buffelspoort en in Julie behoort die weer heerlik daar te wees. Jameer ek bly so ver Willem !





??? Is julle bang ???
??? Is julle bang ???