Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -24 minutes ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -27 minutes ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -32 minutes ago
Johan Umfula Johann L -36 minutes ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -37 minutes ago
ATKV Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago

WilSur - Buffelspoort

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek het nou 'n SMS van Buffelspoort gekry vir staanplek in die Julie skoolvakansie teen gewone prys.

Het voorlopig bespreek vir 2-9 Julie 20118 en hulle vra my as lid R1,778.00 vir die week.

Nou wonder ek of julle nie sal belang stel in 'n WilSur winter kamp nie ?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 24/04/2018 - 20:31

Ek hou baie van Buffelspoort en in Julie behoort die weer heerlik daar te wees.  Jameer ek bly so ver Willem !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus