Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -44 minutes ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -1 hour ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -1 hour ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Goeie Hout... Goeie hout se Noord & Oos… Rona du Plessis -2 hours ago
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -3 hours ago

Electric stoompot

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel
Submitted by GeesWatWandel on
Forums

Die wyfie verjaar die 2de Junie en soek n electric stoomppot vir haar verjaarsdag. n ELECTRIC stoompot. Ek het nie eers geweet n mens kry deesdae so iets nie.

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 03/06/2018 - 09:50

Gister was toe die wyfie se verjaarsdag en ons het lekker party gehou. Ek het die hele Pietersburg deurgeloop en kon nie op enige plek  n Electrolux of AEG kry nie. 

Op die ou end toe vir haar n Russel Hobbs ene gekoop. Mensig die ding lyk te oulik en het selfs n youghurt maak funksie op. Moet nog gaan google wat is saute, en hoe gemaak.

Aaaaah, die wyfie was en is nog steeds baie bly en dan is die gesie ook bly.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 03/06/2018 - 16:56

Geluk met jou vrou se verjaarsdag Gesie.   Ek hoop sy geniet haar stoompot en kook vir jou die lekkerste kos daarin!    Saute is vir braai of stadig kook, die deksel is dan nie vasgedraai nie.  Jy draai net die deksel vas as jy "pressure cooking" gebruik.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus