Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -6 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -6 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -6 hours ago
Chris ek is besig om… Kgalagadi Oktober 2026 Voortrekker -6 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
epos Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -7 hours ago

R1000 Kompetisie > Foto's deur na die finaal

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt
Submitted by Harry Du Randt on
Forums

Hier is die 4 foto's wat gekies is deur Cadhouse om deur te gaan na die finaal.

Die 5 de foto moet deur anoniem gekies word en hier geplaas word.

Cadhouse foto's is gekies deur die Cadhouse staf. Dit is foto's waarvan hulle gehou het. Daar is nie noodwendig n onderwerp of riglyn waarvolgens hulle gekies is nie.

Foto's is nie in n spesifieke volgorde geplaas nie.

No 1

Skelm foto

No 2

nr 2

No 3

Tietiesbaai

No 4

nr 4

No 5

pic

I have you know......Nee kyk, nie net is die mense van Cadhouse wonderlike, verstriklike inteligente en pragtige eerbaarlike mense nie, hulle het darem maar 'n oog vir 'n mooi foto ook!!!! Ek hoop die Baas van Cadhouse gee elke een daar 'n lekker vet bonus!!!!  

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 03/09/2018 - 09:18

Willem ek dink die meeste van hulle is ook maar soos die meerderheid stemmers in ons land en weet nie eintlik hoekom daar nou 'n nommer gekies moet word nie, volg maar soos skape? 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 03/09/2018 - 09:31

Presies hoekom ek nie die massas volg nie en maar my "gelukige" nommer kies, soos die tannie se - julle jong knapies weet nog nie??

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 03/09/2018 - 09:50

No. 1  WilSur (Willem) >>> 03

No. 2  Big G (Gerrit) >> 25

No 3  Voortrekker (Anton) 67

No. 4  Koos Mol (Koos) >> ???

No. 5  Sleep nou (Shawn) >> 66

Slegs die bostaande mense se naaste aan reg, nommer gaan die R 1000.00 wen

N.S.

Die ander mense, as jy die naaste is of reg is, sal jy met volgende kopitiesie twee ekstra foto's kan plaas smiley 

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 03/09/2018 - 10:20

Dalk moet Voories net vir Koos Mol laat weet.  Hy skakel nie gereeld in nie en kan dalk 'n rukkie neem voor hy daarvan weet.    Wat Chris sê is nogal waar, alhoewel ek self seker sou moes 'n lootjie trek om tussen my twee gunstelinge te kies.   Mag ons sê watter ons gunstelinge is of kan dit 'n faaaaiiit veroorsaak?

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 03/09/2018 - 10:41

Volgende keer sal ek net borg geld gee en iemand anders kan die reels maak.

Dit is ongelukkig nie altyd moontlik om almal gelukkig te hou nie.

Die vraag bestaan altyd, gaan mense die beste foto kies of gaam almal vir hulle maaitjie stem. Hoe sal ons nou weet.

Ek het besluit dat geluk n rol moet speel om onenigheid uit te skakel.

Ek het 12 foto's getrek uit die inskrywings en vir my staflede gevra om 4 te kies en hulle toe geplaas. Anoniem het 5 de foto gekies.

Dalk moet ek maak soos op Superbru, waar die rekenaar bepaal wie wen. 

0

Ok, ek het nou eers wiskundig die nommer wat ek moet kies gaan uitwerk.... en die (wen) nommer is dus afgerond na ........25

Auntie, natuurlik kan jy sê dat no 2 een van jou gunstelinge is...niemand sal met jou faaaait nie.wink 

0

Oom Harry, die borg maak tog die reels.  Jou kompetisie....Jy is die borg.....Jou reels!!

Die wat die reels anders wou he kan mos die volgende kompetsie van hulle keuse uitdink, dit self borg en dan kan hulle mos besluit oor die reels en dit maak nes hulle wil?

O ja, het ek al vandag vir jou gese hoe mooi lyk jou oë op jou avatar foto?winkcheekysmiley 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 03/09/2018 - 11:33

No. 1  WilSur (Willem) >>> 03

No. 2  Big G (Gerrit) >> 25

No 3  Voortrekker (Anton) 67

No. 4  Koos Mol (Koos) >> ???

No. 5  Sleep nou (Shawn) >> 66

Slegs die bostaande mense se naaste aan reg, nommer gaan die R 1000.00 wen

N.S.

Die ander mense, as jy die naaste is of reg is, sal jy met volgende kopitiesie twee ekstra foto's kan plaas smiley 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 03/09/2018 - 11:36

SO nou wag ons vir Koos Mol?     Hy behoort seker volgens statistieke weer teen Januarie 2019 hier in te loer? smiley   Hopelik kry en lees hy die nuusbrief.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 03/09/2018 - 11:51

Nou ja, ek gaan sê, nommers 1 en 2 is my gunstelinge, ek kan regtig nie tussen hulle kies nie.  Nommer 1 omdat dit absoluut sprekend is oor kamp.  No 2 omdat dit 'n verskriklike mooi foto is, lyk na iets wat 'n skilder sal teken.   Ek het van die begin af van daai twee gehou.

Nee wat, Harry, julle manier van wenner kies, is doodreg.   Almal is tevrede.   Behalwe ek, ek dink my voëltjie moes gewen het.surprisedevilcryinglaugh

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Mon, 03/09/2018 - 16:04

Ek het 'n WhatsApp vir Koos gestuur en versoek dat hy hier kom inloer.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 03/09/2018 - 16:22

Freda, ek dink hulle diskrmineer teen ons, my fotos was uitstaande😂😂

Ernstig, ek is bly ek was nie betrokke by die kies van fotos nie, daar was regtig fantastiese fotos, en die keuse moes baie moeilik wees. Ek haal my hoed af vir Harry en sy span wat daai taak moes uitvoer.

Baie dankie Harry, ek dink julle het baie goed gedoen. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus