Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -6 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -6 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -7 hours ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -7 hours ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -7 hours ago

R1000 Kompetisie > Foto's deur na die finaal

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt
Submitted by Harry Du Randt on
Forums

Hier is die 4 foto's wat gekies is deur Cadhouse om deur te gaan na die finaal.

Die 5 de foto moet deur anoniem gekies word en hier geplaas word.

Cadhouse foto's is gekies deur die Cadhouse staf. Dit is foto's waarvan hulle gehou het. Daar is nie noodwendig n onderwerp of riglyn waarvolgens hulle gekies is nie.

Foto's is nie in n spesifieke volgorde geplaas nie.

No 1

Skelm foto

No 2

nr 2

No 3

Tietiesbaai

No 4

nr 4

No 5

pic

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 03/09/2018 - 20:48

As ek tussen die lyne lees, mag net pensioenarise dan deel neem, jay dit maak van ons so 6 / 7 lede😈

Dalk n naweek met n midweek aangeheg. smiley, 

Grap net.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Mon, 03/09/2018 - 20:49

Geluk Voorie en ek komplimenteet jou vir die mooi gebaar.

Maar nou kan ek seker maar my keuse bekend maak indien ons gevra sou wees om te stem. Ek reken Foto No 2 is 'n "stunning" stukkie fotografie.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 03/09/2018 - 21:03

Baie geluk Voortrekker.   Tietiesbaai het toe die ding gedoen.   En soos gewoonlik offer jy alweer op vir die forum.smiley

Ek wil ook dankie sê vir Harry vir alles wat hy doen met pryse borg, ens.   Dit is baie gaaf van jou, Froggy.yes

En dat Arie se 69 nou sowaar die getrekte nommer was.  Maak julle reg vir iets as hy dit sien!!!laugh

0
Nelspruit
Profile picture for user Koos Mol

Koos Mol

Mon, 03/09/2018 - 21:23

Baie geluk Voorie. Soos ons altyd gesê het.... drie hou koerse vir Voorie. Dankie Froggy vir jou gulhartigheid.

Ek moet sê ek voel chuffed om in die laaste 5 te wees...... laas toe ek 'n finale gemaak het was toe ek in potgieterstraat se uitkenningsparade deel geneem het. 

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 03/09/2018 - 21:43

Chris, nie so seer die foto nie, die foto was wel een van die top vyf,  maar Voortrekker was die naaste aan die no 69 wat vooraf vas gepen was, en net Harry en nog een ander persoon het daardie no geweet, as ek die reels reg verstaan.

M.a.w. dit is die Voortrekkerkamp by Tietiesbaai as ek reg verstaan? 

Daardie no is vooraf aan een spesifieke persoon bekend gemaak.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 03/09/2018 - 21:45

Koos, ook geen wonder dat jy vlug van kamp tot kamp nielaugh

laas toe ek 'n finale gemaak het was toe ek in potgieterstraat se uitkenningsparade deel geneem het. 

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Tue, 04/09/2018 - 07:06

Baie geluk Voortrekker met Tietiesbaai en baie dankie aan Froggy met die borgskap. Ek dink die keuses oor die fotos was baie taai gewees want daar is baie mooi fotos geneem, op die regte tyd op die regte plek met baie geduld, dan kry jy sulke mooi fotos. Eintlik is almal wat moed gehad om in te skryf wenners gewees want talent is n gegewe van Bo en word nie gekoop nie.

Voortrekker moet net nie op Tietiesbaai nou gaan kamp nie anders gaan sy VW te klein word vir die gesin. Gelukkig het hy/hulle goeie harte en het die volgende skenking nog groter gemaak, baie dankie Mater is puik van jou om aan die ander ook te dink.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 04/09/2018 - 07:37

Voorie baie geluk met jou wen, en dankie dat jy jou prys opoffer! Regtif 'n baie eerbaarlike ding!

Harry, baie dankie vir jou borgskap en sommer weer vir 'n nuwe kompetisie ons waardeer dit regtig baie, ook vir jou en jou span se harde werk agter die skerms!

Freda, ek seg mos altyd daai "69" is die die heel beste, en ook 'n baie lekker kombinasie, kyk nou hoe maklik kry iemand R1000 R met so kombinasie.

Die gelukige no wat naaste aan 69 kom is 96, ook baie lekker maar "rol nie so lekker oppie tong nie?"

0

Aaaaag dammit, nou moet ek seker my kampnaweek gou kanselleer...winklaugh

Dankie vir die borg van die pryse Harry.  Nie net hier op die forum nie maar met die Superbru ook!!

Geluk oom Voorie en vir jou goeie gebaar...ek sou gaan kamp hetlaugh  

Daar was wragtig 'n hele paar mooi fotos wat nie eers die laaste 5 gemaak het nie so ek kan dink dat die keuse maar moeilik was..

O ja, dankie oom Chris en my favourite auntie vir julle comments hierbo...

 

0
Brackenfell

HennieBo

Tue, 04/09/2018 - 13:13

Baie geluk Anton. Dankie ook weer vir die beskikbaarstelling van die prys vir die volgende een. Dankie ook weereens vir Harry om die volgende een ook te borg.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 04/09/2018 - 14:01

Groot G, moenie alleen voel nie, ek sal moet gaan geld leen om te kan gaan kamp volgende weekdevilcrying

Aaaaag dammit, nou moet ek seker my kampnaweek gou kanselleer...winklaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus