Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59405 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beslis... WilSur - Letaba 2019 Len Loader -23 minutes ago
Groot voël Lag 'n slag Willem Brits -51 minutes ago
Len ... WilSur - Letaba 2019 Willem Brits -2 hours ago
Wat is.... Ombou van jou bakkie van… Len Loader -3 hours ago
Willem...... WilSur - Letaba 2019 Len Loader -2 hours ago
Sal ek nou n testikel… Ombou van jou bakkie van… neef Herman -4 hours ago
Ek moet... WilSur se 2011 Exclusive Krag… Len Loader -6 hours ago

Jukskei

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Fri, 02/11/2018 - 14:31

Julle mense moet vir die ou man duim vashou vamiddag, ons speel jukskei kampioen skappe.

Middag/ aand game, begin 3.30 nm en sal so 9 nm klaar wees met 45 min etenstyd so om en by ses uur.

Ek is kaptein van die Blou Span [kan mos nie 'n anner kleur wees nie] ek hoop om met julle hulp die bekker te kan huis toe bring.

Hulle meng erg in met my stoep sit en rook en drink tuyd!!! Maar gelukig is daar so paar jong dametjies van Nylstroom en plekke, die jongste enetjie is so 18/19 en nogals iets virrie oog ook!

Prys uitdeling is Sondag tydens 'n middag ete.

Centurion

Voortrekker

Fri, 02/11/2018 - 14:50

'n Day & Night game! laugh

Ek dink met daardie jong dametjie gaan dit dalk moeilik wees om te korrel? 

Maar sterkte in elkegeval en ek wens die blou span voorspoed toe! yes

Jozie

It'l Dodat

Fri, 02/11/2018 - 15:08

with the 18 / 19 Yo.....

Oh and the game

You do know where the word Jukskei originates from don't you?

Jozie

It'l Dodat

Fri, 02/11/2018 - 15:54

Sies vir jou Voories.... Ek’t gedink jy sal weet...

Juk = is die wat oor die nek van die osse vas-gemaak word

Skei  = Is die twee penne wat albei kante van die os se nek afgaan

Sien in die ou dae van ossewa, to hulle uitgespan, vir so eenvoudige speelitjie het hulle die nou die ding uitmekaar en die juk se skei gebruik om na die paal te gooi

Toe word dit natuurlik jukskei

(Vir so soutie is dit nie te sleg NE!  Ek sal nou applause vat dankie)

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 02/11/2018 - 20:50

Nou ja, ek was by Adriaantjie se konsert, so ek kon nie inskakel nie, maar hoop die blou span het die beker gevat.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 03/11/2018 - 07:52

Mense wees geduldig, daai nimfe het daai omie se oë ens. moeg gemaak, hy rus nog.

Hy het het dalkies die verkeerde pen gegooi.😃 

Port Elizabeth

Antie

Sat, 03/11/2018 - 09:14

Volgende keer moet die wedstryd maar op SABC1 uitgesaai word, sodat ons die uitslag kan hoor.  Ook maar swaar as jy 'n span moet ondersteun en dan nie hoor wat gebeur het nie.