Forums
Julle mense moet vir die ou man duim vashou vamiddag, ons speel jukskei kampioen skappe.
Middag/ aand game, begin 3.30 nm en sal so 9 nm klaar wees met 45 min etenstyd so om en by ses uur.
Ek is kaptein van die Blou Span [kan mos nie 'n anner kleur wees nie] ek hoop om met julle hulp die bekker te kan huis toe bring.
Hulle meng erg in met my stoep sit en rook en drink tuyd!!! Maar gelukig is daar so paar jong dametjies van Nylstroom en plekke, die jongste enetjie is so 18/19 en nogals iets virrie oog ook!
Prys uitdeling is Sondag tydens 'n middag ete.
Geluk Arie. Dit lyk soos 'n…
Geluk Arie. Dit lyk soos 'n wisseltrofee
Ons Kamp forum se eie…
Ons Kamp forum se eie kampioen. ![]()
Baie geluk oom Arie.





Baie geluk Arie👍👍
Baie geluk Arie👍👍