Baie lekker rustige oord wat aan bykans alle behoeftes voorsien. Die enigste probleem wat ons ervaar het,was water punte, dit is baie skaars. Die atmosfeer was tipies oom Paul se plaas atmosfeer, almal gesêls en kuier heerlik oor die dag se "sightings"
Ons het daar vriende gemaak soos net in die wildtuin gemaak kan word, Adriaantjie het "dik tjommies" geraak met mense van Bronkhorstspruit.
Nie'n mooi foto nie, maar ons staanplek was gerieflik.Adriaantjie bou sy eie wildtuin, kompleet met diere, bome en berge
Pretoriuskop