In die Karoo het daar n klomp vlermuise gewoon en dit was warm en droog .Menigte aande het hulle honger huiswaarts of is dit nou spelonk toe gekeer .Laat die een aand kom n ou vlermuis in gevlieg sy bek die ene bloed .Meeste van die vlermuise hang maar daar rond toe hulle opmerk die ou se bek is so bebloed almal storm op hom af Waar kry jy die kos vra hulle .Die ou vlermuis se net Los my ek wil slaap maar hulle torring en torring met hom .Hy besef as hy hulle nie gaan wys is sy slaap daarmee heen .Ok se die ou Volg my en hy vlieg daar uit met n sweterwoel vlermuise agter hom aan .Hy vlieg tot so naby die dorp en toe hulle die dorp inkom begin hy so laag as moontlik vlieg deur die strate .Hy kom op n plek en daar staan n Jeep geparkeer .Hy se vir hulle Sien julle daai Jeep .Ja ja ja gil hulle gelyk .Wel se die ou vlermuis Ek het nie
Groot voels
Jinne Freda julle kan bly wees dit was nie n volstruis nie .Ek dink hy vat jou radiator ,bonnet en voorste ruit pasella lol.En sit dan natuurlik tussen jou en Colin lol. Soos die hen wat oor die pad loop so Volla karretjie kom so aangejaag en woeps bo -oor die hen . Die hennetjie staan op stof haar af en se Sjoe hy was vining maar het gelukkig niks reg gekry
Pornografie
Dassie, toe ek jou opskrif onder "Onlangse insette" sien, dog ek by myself hier word mos nie pornografiese gesprekke toegelaat nie ! En toe jy nog praat van dit sit tussen Colin en Freda was ek aanvanklik geskok. Gelukkig was ek heeltemal verkeerd want jy praat toe al die tyd van 'n volstruis !
Lol Len ja miskien moes ek…
Lol Len ja miskien moes ek aan n ander naam gedink het .Netnou is ek verban
Len jy sal my laat skrik!
eerste wat ek dink is die forum is gehack en spammers plaas pornografie skakels
My nuwe prentjie
Voortrekker baie dankie vir die dassie prent by my naam sal dit nie self beter kon doen
DASSIE - - PRENTJIE
Ek het besluit die forum lyk so vrolik met al die prentjies. Lede wat nie prentjies self opsit nie sal dan maar een by my kry, as hulle n ie daarvan hou nie dan moet hulle dit maar self verander - hahahaha -- Frikadel s'n lyk amper soos 'n bulldog se bol
Freda se prentjie
Kyk nou net watse oulike gesiggie het ek gekry! 'n Grootoog dogtertjie met 'n blommehoed. En in werklikheid is ek 'n gryskoptannie. Oh dear!! Anton, wat as ek nou voortaan iemand op die forum ontmoet? Hulle gaan verwag om hierdie cute dingetjie te sien. :-)
Gelukkig het Len jou nie idees gegee en jy 'n prentjie van 'n groot voël opgesit nie.
Freda se laaste sin hierbo ..................
Skerp Freda, sommer baie skerp !
Freda, dis nou kwaai oulike…
Freda, dis nou kwaai oulike prentjie daai!!!






Die vlermuis
Siestog, arme vlermuis.
'n Groot voël het nou een dag in ons Isuzu se truspieël aan die bestuurskant vasgevlieg terwyl ons gery het. Dit het so vinnig gebeur ons kon nie eers sien watter soort voël dit was nie, net dat dit redelik groot was. Heel moontlik 'n hadida. Dit was 'n geweldige slag, ek twyfel of hy dit kon oorleef. Die spieël het losgekom maar ons kon dit net weer in posisie druk. Mens voel nogal sleg as so iets gebeur maar dit is buite jou beheer.