6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Verblyfplanne Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -27 minutes ago
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -2 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago

Kampforum Saamtrek Plaatjie

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek het gesit en speel met hierdie gedagte aangesien ek WegSleep en CaravanParks se plaatjies gedoen het.  Hier is 'n paar voorbeelde, wat dink julle ?

Al wat gaan verander met die saamtrekke is die Naam onder en die Datum.

.
Voorbeeld "A"
.
Voorbeeld "B"
.
Voorbeeld "C"
.
Voorbeeld "D"
.
Voorbeeld "E"
.
Voorbeeld "F"

 

Let me phone a friend smiley

kan jou erg in mooilikheid plaas daai vriend. Ons glo dit gaan C wees anders betrek ons die unie en roep n strike oor die kamp naweeklaugh

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Thu, 17/01/2019 - 14:08

Willem, he he he - ek maak net seker ek word nie later uitgetrap omdat ek dit nie gesien het nie!!! Grappie!!! Gelukkig is dit mos nie meer deel van ons diens nie - ek werk nou so min as moontlik, vir so lank as moontlik, sonder om vervelig te raak!!!

Groete!!

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Fri, 18/01/2019 - 07:58

Willem, ek dink so, ek voel nou skoon sleg dat ek ingemeng het!!!blush

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Fri, 18/01/2019 - 16:23

Johann, ek meng nie in, ek meng deurmekaar!!!, kompos en grond en stro. . . en anner goete!!

Willem, ek grap met jou. Terloops, ek het daai DragFoiler afgestof en so neergesit dat hy maklik bykombaar? is!!!

Ek is besig met GROOT leegmaak/skoonmaak in motorhuis. MOES eers halfpad leegmaak om die 2de deur ook "oop"te kry sodat die installeerders 'n outomatiese deur kan kom insit. Daai deur was vir 35jaar nie oopgemaak nie!!!, jinne, ek is moeg (maar moet sê my tuiningenieur/skrynwerker/draadspanner/doen dit alles man, PETRUS, het my MOEG gewerk vandag!!!

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Fri, 18/01/2019 - 16:26

Voorie, ek WERK, boeta!!!, oral, BAIE  jare laas so hard gewerk!!!! Ek voel redelik gereeld sleg!!!, en voel sommer BAIE beter na so 'n KOUE nommer 17. Vir julle jong manne, dis nou 'n LION bier (ook net 500ml)!!!!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus