Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58553 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Soos julle kan sien is die… 1966 Jurgens opknap Miss Daisy -26 minutes ago
Daisy is weer terug. 1966 Jurgens opknap Miss Daisy -37 minutes ago
Sterkte Voorie. Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -4 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -4 hours ago
Ek moet seker nou maar my… Augustus 2019 Koffiekroeg Voortrekker -5 hours ago
Alles is nog nie verlore nie… Koebaai pensioen.. Wildehont -6 hours ago
Hi Len.

Julle moet julle…
Lennie en Addo Olifantpark,… Koos Mol -6 hours ago

Nuwe Ford Bakkie

Centurion
Submitted by Voortrekker on Tue, 15/01/2019 - 09:03
Forums

Die nuwe ford bakkie lyk nogal baie goed en is moontlik 'n prakstiese alternatief en goeie toevoeging tot enige huishouding.

Ek begin al hoe meer daaraan dink om dalk vir my ook een te kry?  wink

 

Nuwe Ford Bakkie

Centurion

Wit Eland

Tue, 15/01/2019 - 12:44

Dagse ek ry n ford trok het al 60 000 KM gedoen met die grootste gemak baie gelukkig met haar dis nou nie n 4x4 nie maar sover orals waar ek wou het ons baie maklik uit gekom. Vroulief is net skrikkerig vir die grote maar ander steel sy hom gereeld Mall toe. My Pa het altyd gese met geweld kan jy jou vinger in jou hol af breek en dit geld ook so vir al ons speel goed of hoe dan?

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 15/01/2019 - 14:04

Bykans enige van vandag se vervaardigers is maar net so goed as die volgende  een, Isuzu is in elk geval die vervaardiger van meeste masjiene, en word deur groot name in hul produkte gebruik.

As ek geld gehad het vir 'n nuwe sleep voertuig, sou dit sood volg gewees get.

1. Eerste keuse Amarok V6

1. Eerste keuse Wildtrak

1. Eerste keuse Toyota Hilux

1. Eesrte keuse Isuzu 3Liter

Ens ens ens...

 

Waar my wa staan

Arie

Tue, 15/01/2019 - 14:15

Gudi, ja Ford verkoop baie beter as Toy wereld wyd, is die wat Ford SA so baie kan uitvoer.

Is net in ons ou landjie waar die meeste mense nog Toy koop, dit is maar daai ding van my opa en pa het Toy gery dus ry ek ook Toy.

Mense hier klou aan tradisie en dink nie regtig vir hulself nie, hoekom dink jy so baie stem nog steeds ANC, pa het vir hulle gestem dus ek ook!!!

Nee wat wereld wyd is dit onteenseglik gewys dat Ford maar die top voertuig is.

Maar ja die ouens wat Ford so afkraak is maar in 'n groot mate jaloesie, wil vreeslik graag Ford koop, maar ai wat gaan pa en oupa se?

Maar ja die ouens wat Ford so afkraak is maar in 'n groot mate jaloesie, wil vreeslik graag Ford koop, maar ai wat gaan pa en oupa se?

 

....wat gaan die Dominee se, my vriende, Delmas se boere gemeenskap, Pretoria Oos, die Vrystaters, Bosvelders, Boksburg (nee, daar ry hulle gezoopte Fords wat soos kersbome lyk en gedrop is)....nagmerrie, sal nooit n Ford kan koop nie al wil ek ook hoe graag 

Waar my wa staan

Arie

Tue, 15/01/2019 - 14:39

Oom Vleisballetjies presies my punt gewees!

Oom G G dit is 'n plesier altyd lekker om mense te vermaak.

Terloops [aan die ander lesers hier wat my nog nie ken nie] ek is ook een van die jaloerse ouens - ek ry Pajero.

Ek se altyd ek is nie met 'n sekere "brand" getroud nie. Ek ry op die oomblik 'n Toyota Corolla en met die kar het ek al oor die 200k km's gelukkig gery en van tastiese diens by die Toyota agentskap in ons dorp gekry. ek het deer my werk 'n nuwe voertuig bestel en al vabrikaat wat vir my kan gee wat ek soek teen 'n goeie prys is Ford met die 2.2 automatiese Ranger. 

Ek is nog maar aan die bang kant om van die Chineese/indiese make te koop. my pa het wel 'n Tata Xenon 3L gery en hy het gese hoekom moet hy R100k duurder betaal net vir 'n "brand name" as die Tata sy wa net so goed soos enige ander bekende maak kan sleep.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 15/01/2019 - 18:21

It’s official: Ford to engineer and build bakkies for Volkswagen

https://www.carmag.co.za… 

Volkswagen and Ford have announced the first “formal agreements in a broad alliance” that will include the Blue Oval brand engineering and building “medium-sized” bakkies “for both companies”.

This effectively means the next-generation Amarok will be based on the next-generation Ranger. A joint statement from the two brands indicated the first bakkies built under the alliance would hit the market “as early as 2022”.

In addition, for both parties, Ford intends to engineer and build “larger commercial vans for European customers”, while Volkswagen intends to “develop and build a city van” (we suspect this will serve as the next-generation Volkswagen Caddy and Ford Transit Connect).

The statement said the alliance – which would not entail cross-ownership between the two firms – would position the companies to “boost competitiveness and better serve customers in an era of rapid change in the industry” and “drive significant scale and efficiencies and enable both companies to share investments in vehicle architectures that deliver distinct capabilities and technologies”.

Furthermore, VW and Ford signed a memorandum of understanding to “investigate collaboration” on autonomous vehicles, mobility services and electric vehicles and have “started to explore opportunities”.

Both companies also said they were “open to considering additional vehicle programmes in the future”, with the respective teams continuing to work through details “in the coming months”.

“Over time, this alliance will help both companies create value and meet the needs of our customers and society,” Ford CEO Jim Hackett said. “It will not only drive significant efficiencies and help both companies improve their fitness, but also gives us the opportunity to collaborate on shaping the next era of mobility.”

Volkswagen CEO Herbert Diess added that the two firms would “harness our collective resources, innovation capabilities and complementary market positions to even better serve millions of customers around the world. At the same time, the alliance will be a cornerstone for our drive to improve competitiveness”.

In June 2018, the two automakers signed of a memorandum of understanding confirming they were “exploring a strategic alliance”.

Article written by Ryan Bubear

Ryan Bubear

Ryan has spent most of his career in online media, writing about everything from sport to politics and other forms of crime. But his true passion – reignited by a 1971 Austin Mini Mk3 still tucked lifeless in a dark corner of his garage – is of the automotive variety.

Follow @Ryan_Bubear on Twitter.

.