Die nuwe ford bakkie lyk nogal baie goed en is moontlik 'n prakstiese alternatief en goeie toevoeging tot enige huishouding.
Ek begin al hoe meer daaraan dink om dalk vir my ook een te kry? ![]()

Lyk my wanneer 'n motor…
Lyk my wanneer 'n motor vervaardiger sukkel dan moet Ford hulle uithelp. voorheen was dir Mazda gewees
In America
Dis groot nuus ek verstaan Ford gaan mense afle in America dis seker maar oorlewing dat hulle saam smelt maar Ford doen baie goed oorsee??
Ford of Wagen?
More almal.
Maar is Ford dan nie een van ons Volks Wagens nie???? ![]()
Ford Bantam
Daar was sprake gat Ford n nuwe Batam sou uitbring ? die half ton bakkie mark is basies dood jy kry nou net die Nissan MP200 en ek hou mooi niks van hom ek glo daar is n mark vir die half ton bakkies
sleep Nou, nee Ford gaan nie…
sleep Nou, nee Ford gaan nie saamsmelt met VW nie, net 'n samewerkings ooreenkoms.
Kyk as fabrikante nou begin swaartrek met die tegnologie wat hul verby gaan dan roep hul Ford in om te help.
Soos Stofstorm hierbo se met Mazda was dirt dieselfde, Ford het hulle bietjie gehelp om nuwe tegnologie in hul produkte te sit en kyk hoe goed doen Mazda nou weer.
Ek glo binne 'n jaar of so sal VW dalk ook 'n behoorlike produk op die mark kan plaas, as hulle net mooi luister na die slim Ford ingeneurs.
Wit Eland, nee Ford was nog nooit hier die "Volk Motor" nie. Kyk jare terug toe ons nog net twee politieke partye gehad het, nl. die Nattes en die Sappe, toe het die ding begin.
Gesiene SAP het 'n Ford Lincoln gery, die Nattes het gesweer hulle sal nie die selfde motor as 'n bl#$%& SAP ry nie en koop toe Chev. Die Sappe op hul beurt het weer met hul Fords op die sypaaidjie gery, botweg geweier om op 'n "Nationale" pad te ry.
Daai jare se politiek was maklik, ry jy Chev is jy NAT, ry jy Ford is jy SAP.
Duitse karre
Ek neem aan dat hetsy Nat of Sap, as jy 'n duitse produk gery het, was jy seker 'n LV . Polisie het meestal met Ford F250??? gery
Groete
Wessel
Hoop jy het die nodige anti…
Hoop jy het die nodige anti-diefstal goed gedoen? Myne is 1 Desember by die Centurion Mall langs die stink meer gesteel....nuwe ene word tans met alles wat ek aan kan dink toegerus.
Jy is verkeerd, dis in…
Jy is verkeerd, dis in europa waar hulle mense gaan laat loop (GM het reeds heeltemal daar onttrek). Ford SA doen baie baie goed so ook Ford in die VSA.
Daar was sprake dat Ford n…
Daar was sprake dat Ford n nuwe Batam sou uitbring ? die half ton bakkie mark is basies dood jy kry nou net die Nissan MP200 en ek hou mooi niks van hom ek glo daar is n mark vir die half ton bakkies
Dit sal die beste besluit wees. Daai Nissan het mos 'n Renault engin in sy snoet. Gladnie mal ook daai bakkie nie. Nissan het 'n groot flater gemaak met die NP200 as 'n mens kyk na die SUKSES van hulle 1200/1400 vorige bakkies.
Teen einde Maart of begin…
Teen einde Maart of begin April kom die nuwe Ranger uit en deel van die floot gaan daar 'n 2.0 bi-turbo ook wees. die Raptor gaan 'n 10 spoed auto box mee uitkom
Phalaborwa 1970 plus
In Phalaborwa as jy Ford Cappri Perana v8 off Chevrolet Can Amm gery het was dit soos WP en Bulle groot moelikheid ![]()
Na alles moet ek sê dat dit…
Na alles moet ek sê dat dit n oulike bakkie is afgsien van die blou kleur. Jy kan jou pap lekker daarin eet.







Anton of n Ford Caddy?
Anton of n Ford Caddy?