Uitsonderlike oord in die opsig dat elke staanplek uniek is, elke staanplek gee n bosveld gevoel. Indien jy mooi kies staan jy weg tussen die bosse. Twee boskampe beskikbaar vir groepe. eienaars handson en dra by tot n goeie kamp ervaring. Min wild, dus gaan as jy stilte en rus wil he, kan stap en ry in die veld.
Rust Oord