Hierdie was ons tweede besoek aan die oord, dit is 'n rustige oord, met baie te doen vir almal. Hul het genoeg "supertubes" selfs een van 171 meter (Missisipie) glybaan.
Jy kan kies tussen pragtige gras of plaveisel staanplekke, met baie koelte vir die tyd van die jaar, of oop plekke vir lekker winter kampe. Daar is ook 'n paar afdakke om geselig onder te kuier in groepe.
Die kaffeetjie het slegs die heel basiese goed, maar Stilfontein is "net om die draai".
Daar is 'n kroeg met groot TV vir sport met 'n groot saal om kekker te kuier.
Die enigste ding wat my bietjie afsit, is die baie Sering bome, dit mors baie bessies, en die blommetjies veroosaak hooikoors.
Vaste braaiers is op elke staanplek, en water en krag is redelik naby.
Die ablusies is wel beknop, maar, netjies, ek het gaan noem dat een van die toilette nue water in die "custern" in tap nie, en voor ek terug was by die karavaan, was irnsnd bedig om daarna om te sien.
Daar is 'n leeu plaas so 3 Km verder, en jy kan die manne hoor grom van jou staanplek af.
Groen grasperke is die in ding.Ons het baie koelte gehad. Daar is 'n paar sulke afdakke waar onder mens lekker kan kuier terwyl party in die swembaddens af koel.
Hierdie was ons tweede…